Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mabelreign is 'n dorpsgebied 5 myl noordwes van Harare (Salisbury). In 1950 gestig en uitgelê as 'n tuinstad.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,400 Blankes en 2,600 Naturelle.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.