Trekker Monument, Retiefpas [boodskap #9296] |
Sat, 10 May 1997 00:00 |
cg
Boodskappe: 19 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nou die dag 'n draai gemaak by die Trekker Monument by Retiefpas.
Kan iemand vir my meer besonderhede gee oor die woorde "Liewers kaalvoet oor die Drakensberge..."
Haai, dit lyk vir my of die geskiedkundige plekke is ook maar baie verwaarloos en vergete.
Colin Garvie
------------------------------------------------------------ -------------------
\:. Colin George Garvie .:/
\;, ,;\\\,, PO Box 50216,Musgrave,Durban 4062,South Africa ,,///;, ,;/
\\\;;:::::::o gar...@iafrica.com o:::::::;;///
///;;::::::::< http://goofy.iafrica.com/~garvie >::::::::;;\\\
/;' "'/////'' "The garvie sprat" ''\\\\\'" ';\
------------------------------------------------------------ -------------------
|
|
|
Re: Trekker Monument, Retiefpas [boodskap #9323 is 'n antwoord op boodskap #9296] |
Tue, 13 May 1997 00:00 |
a
Boodskappe: 36 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
gar...@iafrica.com (CGG) wrote:
> Ek het nou die dag 'n draai gemaak by die Trekker Monument by Retiefpas.
>
> Kan iemand vir my meer besonderhede gee oor die woorde "Liewers kaalvoet oor
die Drakensberge..."
Ek meen dit verwys na die Britse beheer van die Kaap destyds: Liewers kaalvoet
oor die Drakensberge as onder Britse regering ...
|
|
|