Lusikisiki [boodskap #122786] |
Tue, 25 December 2018 16:52 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lusikisiki is 'n dorp in Pondoland. In 1894 gestig. Die naam is afgelei van die geluid wat die riete maak wat vroeër daar naby gegroei het. Dit is hoofsaaklik 'n handelsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 750 (200 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|