Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Louwsburg is 'n dorp in Noord-Transvaal, vernoem na David Louw, 'n plaaslike pionier. Beeshandelsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,191 (190 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.