Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Kappies, deeltekens en dinge
Kappies, deeltekens en dinge [boodskap #9283] Vr, 09 Mei 1997 00:00
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Na aanleiding van 'n hele paar email versoeke, oor hoe mens die kappies
en deeltekens op die letters kry, pos ek hier 'n paar. (Daar is 35
waarvan ek weet)

alt136 ê
alt130 é
alt139 ï
alt147 ô
alt137 ë
alt148 ö
alt138 è

Groete
Alwyn
Vorige onderwerp: Java/boeke
Volgende onderwerp: Onze Taal op Internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:51:46 MGT 2024