Kryt teen materialisme [boodskap #955] |
Sun, 22 June 2003 20:13 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Andries Kriel wrote:
> Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en CD's
> bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar het.
> Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
> stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.
>
> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer. Hy maak
> oor radios reg en instaleer ''sound'' in karre.
Ek trek maar net 'n paar strate weg na 'n huis toe wat 'n bietjie
groter is. Maar alles moet nog steeds ingepak word. Ek sit hier en kyk
vir die spul goed en dink het ek dit alles nou werklik nodig...
Wat is 'n multi-choice skottel, en waar is die maatskappy waarvoor hy
werk?
Lorinda
|
|
|
Re: Kryt teen materialisme [boodskap #956 is 'n antwoord op boodskap #955] |
Sun, 22 June 2003 20:17 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda het die volgende skrywe gerig:
> Andries Kriel wrote:
>
>> Trek jy dan ook? Waarheen trek jy? Ek het al begin om al my boeke en
> CD's
>> bymekaar te kry. Ek is ook verbaas oor al die gemors wat ek opgegaar
> het.
>> Goed wat nie eers geweet het ek het nie, kom ek op af. Goed wat ek op
>> stadium gesoek het en van vergeet het pop ook op.
>>
>> My vriend werk vir maatskappy wat Multi Choice skottels instaleer.
> Hy maak
>> oor radios reg en instaleer ''sound'' in karre.
>
> Ek trek maar net 'n paar strate weg na 'n huis toe wat 'n bietjie
> groter is. Maar alles moet nog steeds ingepak word. Ek sit hier en kyk
> vir die spul goed en dink het ek dit alles nou werklik nodig...
Ontnuger...?:))
> Wat is 'n multi-choice skottel, en waar is die maatskappy waarvoor hy
> werk?
Askies tog, hy werk vir J&C Electronics in Bethlehem. Hy sit DSTV skottels
op. Dis skottels wat 'n mens saam met 'n dekodeerder koop om baie stasies
op jou TV te kan sien.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
|
|
|