Lipvisse [boodskap #122737] |
Tue, 25 December 2018 12:34 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lipvisse is 'n groot familie helder-kleurige visse. Baie van hulle is klein en hou hulle in matige en tropiese waters, veral tussen rotse en koraalriwwe. Natalse kus. Die meeste, maar nie almal nie, is eetbaar. Sommige het die eienaardige gewoonte om van seegras hulle neste in rotsskeure te bou. Verskeie soorte het dekoratiewe balkies of strepe.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|