Liebig-Beesplaas [boodskap #122723] |
Di, 25 Desember 2018 11:28 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Liebig-Beesplaas is/was 'n groot beesplaas in die suide van Zimbabwe (Rhodesiƫ) naby Wes-Nicholson; in 1910 deur die Liebig-vleisekstrakmaatskappy in Engeland bekom. Dit beslaan meer as 1,250,0 acres en dra duisende beeste waarvan verskeie soorte vleisprodukte in Zimbabwe gemaak word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|