Lewerik [boodskap #122712] |
Tue, 25 December 2018 11:09 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lewerike (Alaudidae) is 'n familie kleinerige bruin of gespikkelde sangvoëls wat nie maklik onderskeibaar is nie. Hulle leef van insekte en graankorrels en sit gewoonlik hoog in bome en sing. Geen soort sing met dieselfde egalige stemtoon as die Europese lewerikkies nie. Sien Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|