Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Leenplaas is 'n vorm van eiendomsreg toegestaan aan baie van die vroeë setlaars in Suid-Afrika. Oorspronklik is dit onder kontrak van 'n jaar toegeken teen betaling van huurgeld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.