Lady Frere [boodskap #122655] |
Sun, 23 December 2018 18:19 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lady Frere is 'n dorp in Oos-Kaapland op die oewers van die Cacadurivier. In 1879 gestig en vernoem na die vrou van goewerneur sir Bartle Frere. Dit is die sentrum van 'n groot Bantoe-gebied. Terwyl die dorp deur die destydse Transkei geadministreer is, het die plek Cacadu geheet. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,000 (300 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|