Kwê-Kwê [boodskap #122646] |
So, 23 Desember 2018 14:48 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kwê-Kwê is 'n algemene naam vir die groenrug-kleinjantjie (Camaroptera brachura) 'n klein voëltjie met 'n olyfgroen rug, donker kop en grys onderstuk. Die mannetjie pronk met sy stert of dans rond op 'n tak terwyl hy 'n aandoenlike liedjie sing. Algemeen aangetref in digte bosse van Knysna tot in Oos-Transvaal. Sien Sangvoëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|