Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kubusie is 'n dorp naby Stutterheim in die Oos-Kaapland. Bekend vir sy bosse. Omdat die hoofspoorlyn verlê is, moes dié dorp van sy vroeëre belangrikheid as wolwassery-, hout- en handelsentrum afstand doen.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.