Krokodilrivier [boodskap #122613] |
So, 23 Desember 2018 10:30 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Krokodilrivier is 'n ander naam vir die Limpopo. Tegnies is dit 'n takrivier van die Limpoporivier wat in Roodepoort, Gauteng ontspring en noord vloei tot dit by die Maricorivier aansluit, om die Limpoporivier te vorm.
Daar is ook 'n Krokodilrivier wat aansluit by die Komatirivier in Mpumalanga.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|