Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kreupelhout (Leucospermum conocarpodendron R.Br.) is 'n struik van tot 2,4 meter (8 voet) hoog. Die stam het sagte hare. Die boom se bas is 'n saamtrekmiddel en word in looiery gebruik. Dit kom voor in gebiede om Kaap en Caledon.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.