Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kragsentrale
Kragsentrale [boodskap #122601] Sun, 23 December 2018 09:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kragsentrale (of kragstasie) is 'n plek waar elektrisiteit opgewek word. 'n Generator (roterende masjien wat meganiese na elektriese energie omskakel) word hiervoor ingespan. Sien Elektriese Krag.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kraanvoël
Volgende onderwerp: Krakeelrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 23:42:58 UTC 2024