Kotze, Ds. Johannes Jacobus [boodskap #122588] |
Sun, 23 December 2018 09:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ds. Johannes Jacobus Kotze was 'n Nederduitse Gereformeerde predikant en sentrale figuur in Ketterysaak. In 1832 in Kaapstad gebore, word in 1858 as predikant in die gemeente in Darling bevestig. Daar kom hy in 1862 in botsing met die kerkowerhede as gevolg van sy beweerde liberale opvattings. Dit het op 'n saak uitgeloop wat op 23 Augustus 1864 in Kaapstad verhoor is. Kotze is vrygespreek. Hy behou sy amp tot sy aftrede in 1894. Oorlede in Maart 1902.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|