Koraalvis [boodskap #122580] |
Sun, 23 December 2018 08:44 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Koraalvis is 'n klein tropiese en subtropiese vis van die Ooskus; helderkleurig en anders as die meeste visse, het hy net een neusgat aan elke kant en afgeplatte liggaam soos die skoenlappervis. Word aangetref tussen koraalriwwe en langs rotsagtige kusstreke. Daar is baie variëteite, insluitend die engelvis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|