Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kommetjie was voorheen 'n afsonderlike dorp maar is nou 'n voorstad van Kaapstad, naby Vishoek. Gewild onder branderplankryers. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 310 (240 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.