Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kommadagga is 'n dorp naby Somerset-Oos, Kaapprovinsie. Die naam is Khoikhoi wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,880 (990 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.