Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kokkewiet is 'n alternatiewe naam vir die Bokmakierie, 'n opvallende lewendige voël wat baie tyd op die grond deurbring. Die voël is 23 cm groot en weeg 60 - 66 gram. Die lyf is olyf, swart en geel en die geslagte lyk eenders. Tydens vlug is die groen-en-swart stert met geel punte opvallend.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.