Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kocksoord is 'n dorpsgebied naby Johannesburg gestig in die jare 1890. Dit is vernoem na Servaas de Kock, 'n landmeter van Pretoria; later Assistent Landmeter-generaal van die Suid-Afrikaanse Republiek.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.