Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kinross is 'n dorp in Transvaal, in 1910 gestig en vernoem na die tuisdorp van die landmeter van Kinross. Belangrike mielie- en boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,655 (1,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.