Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Kinderbewys is 'n pandbrief deur 'n ouer onder die Romeins-Hollandse Reg in Suid-Afrika wat die erfporsie van sy of haar minderjarige kind verseker.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.