Tuis » Taal » Ensiklopedie » Khami-Bouvalle
Khami-Bouvalle [boodskap #122482] |
Sat, 22 December 2018 08:12 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Khami-Bouvalle is uitgebreide antieke bouwerke naby Bulawayo wat strek oor byna 3 vierkante myl. Grootte en algemene belangrikheid in ag geneem, word dit beskou as tweede na Zimbabwe. Baie oudhede is in die puin gevind maar die gehalte van die vakmanskap is nie so hoog soos dié van Zimbabwe nie. Sien Mapungubwe en Matindere.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 07 06:46:23 UTC 2025
|