Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kehla is 'n hoofband wat deur die getroude Zoeloemans gedra word. Dit is 'n teken van status. Dit word gewoonlik van harpuis gemaak wat in die hare gewerk word.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.