Kearsney College [boodskap #122451] |
Fri, 21 December 2018 14:21 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kearsney College is 'n groot privaatskool vir seuns bestuur onder die beskerming van die Wesleyaanse Metodiste Kerk op Botha's Hill, maar oorspronklik eintlik op Kearsney aan die Natalse Noordkus. In 1928 is die vroeëre huis van sir Liege Hulett vir dié skool gebruik.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|