Kearsney [boodskap #122450] |
Vr, 21 Desember 2018 14:20 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kearsney is 'n nedersetting in Natal, naby Stanger aan die Noordkus. Oorspronklik die tuiste van sir James Liege Hulett. Sy teeplantasies en fabriek is later gesluit. Die gebou is daarna as 'n 'tehuis vir genesing' onder die Anglikaanse kerk se beskerming geplaas.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|