Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karreedouw is 'n dorp in die Langkloof, naby Humansdorp. Dit is in ongeveer 1905 gestig. Die naam is van Khoikhoi-oorsprong (Hottentots). Destydse Bevolking: 600 (450 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.