Kannoneiland [boodskap #122408] |
Thu, 20 December 2018 20:07 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kannoneiland is 'n besproeiingsnedersetting aan die Oranjerivier op 'n eiland met dieselfde naam. Dit is in 1940 deur 'n groep Afrikaanse setlaars van Kakamas begin wat hulle gevestig het in 'n gebied wat hulle as besonder vrugbaar bestempel het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: meer as 2,000 Blankes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|