Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kamieskroon is 'n dorp in Namakwaland, sowat 67 km suid van Springbok en 46 km noord van Garies in die Noord-Kaap. Dit was aanvanklik 'n sendingstasie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 750 (310 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.