Kalulushi [boodskap #122392] |
Thu, 20 December 2018 17:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kalulushi is 'n dorp in Zambië se Koperstreek-provinsie, in 1953 gestig, 4,200 voet bo seespieël. Dit dien as woongebied vir die nabygeleë Chibuluma-koper- en -kobaltmyn en is 'n paar kilometer van Kitwe geleë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 840 Blankes en 1,220 Bantoes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|