Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n kalkvis.Kalkvis of bottersnoek (Lepidopus caudatus) is 'n vis wat aangetref word in Valsbaai, Tafelbaai en Valsbaai asook in die Atlantiese Oseaan, die Middellandse See en naby Australiƫ. Nagenoeg 5 tot 6 voet lank. Lyf is langwerpig en afgeplat soos 'n lint en sonder skubbe. Dit is 'n lekker eetvis. In Nieu-Seeland bekend as 'Frost Fish'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.