Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaap Vals is die ou naam vir Kaap Hangklip. Die naam het ontstaan as gevolg van die feit dat dit naby die oostelike ingang van Valsbaai lê. Sien Kaap Hangklip.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.