Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaap Natal is die amptelike vlootnaam vir die Durbanse Bluff, 'n pragtige geografiese gebied in Durban, wat uit sewe voorstede bestaan. In Zoeloe staan dit bekend as isiBululanga of esiBubulungu, wat "lang, ronde rif" beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.