Kaap Hangklip [boodskap #122355] |
Wed, 19 December 2018 15:22 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaap Hangklip is 'n landtong aan die oostekant van Valsbaai in Kaapland, so genoem weens die steil kranse. Vroeër bekend as Kaap Vals. Dit het 'n outomatiese vuurtoring en was eens die wegkruipplek van slawe wat uit die Kaap weggeloop het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|