Kaalfontein [boodskap #122353] |
Wo, 19 Desember 2018 15:08 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kaalfontein is 'n voorstad van Midrand, noord van Johannesburg (destyds 'n dorp naby Kempton Park in die Transvaal). Daar is 'n personeelopleidingsentrum vir die Suid-Afrikaanse Spoorweë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,287 (1,134 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|