Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Joubertina is 'n dorp naby Humansdorp in die Kaapprovinsie. Vernoem na die Joubert-familie wat 'n prominente rol daar gespeel het. Gestig in 1907. Dit is hoofsaaklik 'n vrugtesentrum.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.