Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Janbruin (Gymnocrotaphus curvidens)
Janbruin [boodskap #122331] Wed, 19 December 2018 07:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Janbruin of John Brown (Gymnocrotaphus curvidens) is 'n vis wat van die kus van Valsbaai tot by Oos-Londen aangetref word. Ongeveer 14 duim lank. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Johannesburg Consolldated Investment Co. Ltd
Volgende onderwerp: Dorie-snapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 18:09:48 UTC 2024