Jardine, Majoor William [boodskap #122318] |
Tue, 18 December 2018 14:26 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Majoor William Jardine was 'n Suid-Afrikaanse boekversamelaar en oudheidkundige. Gebore in 1867 in Kaapstad. Ontvang opleiding aan die South African College en in Engeland. Nadat hy afgetree het as sakeman het hy een van die beste Africana-biblioteke in Suid-Afrika opgebou. Dit is deur die Unie-regering aangekoop en in die Parlementsbiblioteek bewaar. Hy het met 'n tweede biblioteek begin, gelykstaande aan die eerste een, en dit op sy landgoed, Applegarth, naby Sir Lowry's-pas gehuisves. Oorlede in 1948.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|