Inyati [boodskap #122290] |
Tue, 18 December 2018 04:32 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inyati is 'n sendingstasie in Zimbabwe (Rhodesiƫ); 42 myl van Bulawayo in die distrik Bubi waarvan dit die hoofkwartier is. Oorspronklik 'n Matabelekraal. In 1859 vir die Londense Sendinggenootskap geopen deur eerw. Robert Moffat. Dit was die toneel van gevegte in die Matabele-oorlog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|