Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35312 is 'n antwoord op boodskap #35348] |
Wed, 11 October 2000 00:00 |
FunGi
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi almal
Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.
Dankie
Donald donald...@iscor.com
|
|
|
Re: Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35347 is 'n antwoord op boodskap #35312] |
Wed, 11 October 2000 00:00 |
subie
Boodskappe: 56 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie is seker 'n oue al.
Ek het eenmaal gesien 'n sermoniemeester begin sy toespraak en in sy hand
het hy 'n vel papier(wat eintlik 'n lang stuk "computer printout papier is, die
tipe wat so bo-op mekaar gevou lê) hy begin sy toespraak met ek het net 'n
ietsie kort om te se en laat val dan die onderste gedeelte wat dan tot op
die grond hang. Dit het nogal 'n reaksie gekry.
subie
"Donny" skryf in boodskap news:8s1iom$841@godzilla.ast.co.za...
> Hi almal
>
> Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
> 'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
> Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
> So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
> of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.
>
> Dankie
>
> Donald donald...@iscor.com
>
|
|
|
Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35348 is 'n antwoord op boodskap #35312] |
Tue, 10 October 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan soek op die net. Daar's 'n paar oulike plekkies met redelike skoon
grappe....jy kan kyk of jy dit uit engels in afrikaans kan vertaal, en as
dit werk kan jy dit mos gebruik...ek het 'n paar url's vir jou wat jy kan
uittoets as jy wil.
http://www.jokes.com
http://www.oocities.org/grieselg/
http://www.humor.com/
Jy moet hulle net goed deursoek...party van die grappies is 'n riller...die
res is heel gepas.
Elaine
Donny skryf in boodskap news:8s1iom$841@godzilla.ast.co.za...
> Hi almal
>
> Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
> 'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
> Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
> So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
> of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.
>
> Dankie
>
> Donald donald...@iscor.com
>
|
|
|