Italiaanse Redery [boodskap #122282] |
Mon, 17 December 2018 17:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Italiaanse Redery (Navigazione Libera Triestina of Trieste) se eerste gereelde diens na Suid-Afrika - vrag en passasiers - is in 1925 onder aanmoediging van generaal J.B.M. Hertzog ingestel. Dit is later uitgebrei met die toevoeging van verskeie groot bote, insluitende die Giulio Cesare. Sedert die Tweede Wêreldoorlog het 'n paar pragtige nuwe bote bygekom.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|