Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ingwavuma is 'n dorp in Natal naby die grens van Mosambiek. Dit is hoofsaaklik 'n administratiewe sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 340 (70 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.