Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Illovo (Welkom in Zoeloe) is 'n suikermeulsentrum en kusoord 23 myl suid van Durban. Dit bestaan uit twee nedersettings - Illovobaai waar die strand geleë is en Illovorivier naby die groot suikermeule.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.