Humansdorp [boodskap #122236] |
Mon, 17 December 2018 08:08 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Humansdorp is 'n dorp in die westelike gedeelte van die Oos-Kaap, 4 km van die N2 tussen George en Port Elizabeth. Die dorp is in 1845 gestig en vernoem na die eienaar van die oorspronklike plaas. Dit is 'n vrugteproduserende gebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,117 (1,584 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|