Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Houhoek is 'n dorpie naby Elgin in Wes-Kaapland. Toonaangewende vrugteproduserende gebied. Daar is twee verduidelikings vir die naam; 'die hoek waar daar gekap word' of 'die hoek waar daar stilgehou word'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.