Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hoetjesbaai is 'n inham aan die noordelike kant van Saldanhabaai. Dit is 'n goeie natuurlike hawe. Vermoedelik vernoem na die familie van Oetgens van Wavern in Amsterdam.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.