Hluhluwe [boodskap #122173] |
Sun, 16 December 2018 14:58 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hluhluwe is 'n wildreservaat in die noorde van Zoeloeland wat sowat 40,000 acres beslaan en bekend is vir sy witrenosters. Dié dier is weer daar gevind nadat dit na bewering sou uitgesterf het. Daar is ook baie ander soorte wild en 'n ruskamp. Anders as ander wildreservate is dié een bekend vir sy pragtige natuurskoon.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|