Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hippo Valley
Hippo Valley [boodskap #122168] Sun, 16 December 2018 14:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hippo Valley is 'n besproeiingsnedersetting aan die Runderivier (destyds die Lundirivier genoem), naby die dorp Chiredzi in Zimbabwe (Rhodesiƫ). Dit is 'n groot suiker- en sitrusproduserende gebied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hintsa
Volgende onderwerp: Historiese Monumentekommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 18:54:36 UTC 2024